Nel Gesin Leon, Monja & hul 2 pragtige kinders het my gevra om in Februarie 'n paar spontane familie fotos te neem waar hul speelse verhouding met mekaar op kamera vasgevang word.